Leer om soms alleen te skree (Gr8-12) (2-2.5min)
 

Leer om soms alleen te skree (Gr8-12) (2-2.5min)

Produknommer A0302

Leer om soms alleen te skree

Verbale viktimisering laat groot letsels met verreikende gevolge, soos bogenoemde berig bewys.

Die noodroep van tieners wat onder groepsdruk verswelg word, val ook op dowe ore.

Die ergste van alles is dat die veilige vesting van die huisgesin ook deesdae in ‘n skop-skiet-en-donderdag-omgewing verander het.

Ek vra 1 minuut stilte… 1 minuut vir die lamppale wat uitskree…!

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review