'n Mens is wat jy dink jy is (Gr4-7) (3-3.5min)
 

'n Mens is wat jy dink jy is (Gr4-7) (3-3.5min)

Produknommer A0300

'n Mens is wat jy dink jy is

Ek DINK nie net nie, maar ek WEET dat ek uniek is. My familie verskaf ‘n ondersteunings-netwerk vir my.

Ek het ‘n wyer visie en groot drome vir die toekoms, omdat ek nie in ‘n boksie-mens verander word nie.

En ek laat my nie etiketeer as ‘n leë-kop blond nie, WANT – ek het ‘n PASSIE vir die lewe en ek GLO in myself!!

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review