|
|
Ek is wat ek dink ek is (Gr4-7) (3-3.5min)
Produknommer
A0299
Ek is wat ek dink ek is
Die krag van lewe en dood lê in jouself.
Besluit self watter nommertjie jy gaan dra: ‘n Stywe-boordjie Carducci of nousluitende Christian Dior wat jou wurg omdat jy dink jy moet jou ouers se replika wees,
of ‘n funky Diesel of Guess-stukkie wat cool spel en niks aan die verbeelding oorlaat nie, omdat die groep so sê,
of jou eie unieke uitrusting waarin jy JOUSELF voel?!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte 3 - 3.5 min
|