|
|
Die mens is 'n eienaardige spesie (Gr8-12) (4min+)
Produknommer
A0296
Die mens is 'n eienaardige spesie
MA’s wat BABAS het, beleef hierdie stadium as die ERGSTE!
Die PEUTER-STADIUM spreek vanself! PICASSO het skynbaar nooit sy TIENER-satadium ontgroei nie, want die beelde wat hy skilder, is net so SKEEF soos ‘n TIENER se UITKYK op die lewe!!
VROUMENSE is natuurlik ‘n SPESIE op hul eie!!! Sedert EVA en die APPEL-EPISODE, het hulle nog STEEDS ‘n probleem om hul MONDE te hou!
MANS het natuurlik ook hul NUKKE!!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 4 min +
|