|
|
|
|
Die jeug van Suid-Afrika steur hul te veel aan die grille en giere wat van oorsee oor- waai (Gr8-12) (4min+)
Produknommer
A0295
Die jeug van Suid-Afrika steur hul te veel aan die grille en giere wat van oorsee oor- waai
Dames en Here, sekere vrae in die lewe bly ONBEANTWOORD.
Wat wel SEKER is, is dat die JONGMENSE van SA nie MAG toelaat dat WINDE van VERANDERING hulle ONTWORTEL nie!!!
Ons moet ons GOEIE OORDEEL gebruik en besef dat alles wat ‘n TE aan het, SKADELIK is!!!
Moenie alles GLO wat die MEDIA aan jou OPDIS nie. Besluit SELF wat REG en VERKEERD is!!!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 4 min +
|
|
|