My gesin is my leerskool (Gr1-3) (3-3.5min)
 

My gesin is my leerskool (Gr1-3) (3-3.5min)

Produknommer A0290

My gesin is my leerskool

Dames en here – Wat is ‘n huis sonder ouers? ‘n Kind se droom….!!

Maar ek besef dat my ouers kosbaar is.

By hulle leer ek dat tornado’s opgeruim kan word, dat uithouvermoë belangrik is,

dat hulle die beste weet, en dat liefde en opvoeding nie met geld gekoop kan word nie!!

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review