|
|
Ons maak berge van molshope (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0289
Ons maak berge van molshope
Dames en here – Ons kinders sien die wêreld deur ‘n vergrootglas.
Vir ons is ‘n molshoop alreeds ‘n groot hoop mis in die pad!!
Moet dit asseblief nie in Killamandjaro verander nie!! Dit gee ons hoogtevrees….!!
Vir ons is kos en klimaat doodnormale dinge, en ons sien dat almal foute maak……!!
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte 2 - 2.5 min
|