Is ouers nog daar vir hul kinders? (Gr8-12) (2-2.5min)
 

Is ouers nog daar vir hul kinders? (Gr8-12) (2-2.5min)

Produknommer A0288

Is ouers nog daar vir hul kinders?

Ouers - ons het steeds jul moesie-oor nodig om na ons te luister.

Julle is steeds ons enigste breekwater teen die aanslae van die lewe!!

Maar dit beteken dat julle jul lawwe jappie-droom sal moet eenkant toe skuif,

en weer ouerskap as ‘n godgegewe roeping sal moet aanvaar….!!

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review