Die vrouegeslag laat hul nie onderkry nie (Gr8-12) (3-3.5min)
 

Die vrouegeslag laat hul nie onderkry nie (Gr8-12) (3-3.5min)

Produknommer A0285

Die vrouegeslag laat hul nie onderkry nie

Volgens HUL beskeie mening, is dit ONMOONTLIK om ‘n goeie BEROEPSVROU, goeie HUISVROU, goeie MA, goeie KOK, EN goeie HUWELIKSMAAT te wees.

En daarom is die ARGUMENT altyd dat MANLIEF AFGESKEEP voel.

Wel ADAMS-GESLAG – ek het nuus vir julle: Totdat julle gaan WYS dat julle ons WAARDEER, gaan ons AANHOU om ons eie ding te doen.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review