|
|
Die vrou emansipeer van kappie-tannie tot modepop met 'n handsak (Gr8-12) (4min+)
Produknommer
A0284
Die vrou emansipeer van kappie-tannie tot modepop met 'n handsak
Daarom wil ek die sensitiewe saak van ons benaming, nl. Prikkelpop aanraak.
Ja – ons WIL julle belangstelling prikkel met ons kennis en vaardighede.
Ons WIL julle koppe laat draai met ons voorkoms.
En ons WIL ‘n beursie in ons handsak dra omdat dit ons onafhanklik en selfstandig laat voel!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 4 min +
|