Eksamen is 'n nodige las (Gr4-7) (2-2.5min)
 

Eksamen is 'n nodige las (Gr4-7) (2-2.5min)

Produknommer A0283

Eksamen is 'n nodige las

Ja, Dames en Here, eksamen-skryf is ‘n las, maar wat anders gaan jy as maatstaf gebruik om jou kennis en vordering te toets?

‘n Vraestel is ‘n meet-instrument wat kennis, vaardighede en waardes toets – sê Dr. Johan Dreyer van Unisa tydens ‘n Uitkoms Gebasserde Onderrig-seminaar in Pretoria.

Ons lewe in ‘n kompeterende globale wêreld waar net die beste en slimste leerders die hoogste sport bereik.

As jy wil presteer, moet jy maar die eksamen-gogga besweer.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte  2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review