|
|
Armoede in Suid-Afrika het 'n negatiewe invloed op die ekonomie (Gr8-12) (2-2.5min)
Produknommer
A0282
Armoede in Suid-Afrika het 'n negatiewe invloed op die ekonomie
Die armoede-kwessie bly ‘n turksvy vir SA!
En alhoewel ekonome ‘n rooskleurige prentjie skets,
kan ons nie ons oë sluit vir die vretende kanker van armoede nie…..!!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 2 - 2.5 min
|