|
|
Speel met dwelms en jy verbrand jou vingers (Gr8-12) (2-2.5min)
Produknommer
A0281
Speel met dwelms en jy verbrand jou vingers
Volgens Rapport van Sondag 24 Januarie 1999, glo die polisie dat daar nie ‘n enkele skool in Pretoria is wat dwelmvry is nie – SKOKKENDE FEITE!
En wat doen ek en jy daar omtrent? Kyk gerieflikheidshalwe daarby verby, want wie van julle het nog nooit geëksperimenteer met ‘n snuiffie wit poeier of trekkie dagga nie?
Die Bybel sê mos nie verniet: “Beproef alle dinge en behou die goeie.”
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 2 - 2.5 min
|