Taxi-bestuurders dink hul is vernuftige entrepeneurs (Gr 4-7) (4min+)
 

Taxi-bestuurders dink hul is vernuftige entrepeneurs (Gr 4-7) (4min+)

Produknommer A0270

Taxi-bestuurders dink hul is vernuftige entrepeneurs

Die ram-katte agter die taxi-stuurwiele boelie die mensdom, want hulle kennis van padreëls laat veel te wense oor.

Hulle beskou hul voertuig as ‘n blik met wiele wat geen aandag nodig het nie. Hulle rek hul rande deur te oorlaai, en werk op ander padgebruikers se senuwees met hul skel toeter-geskal!!

Geskik vir Gr 4 - 7

Lengte: 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review