Padwoede bedreig ons daaglikse bestaan (Gr 4-7) (4min+)
Produknommer
A0269
Padwoede bedreig ons daaglikse bestaan
Michael Schumacher – die legendariese Formula1 renjaer het gesê: As jy voel jy is in beheer, dan ry jy te stadig!
Die Padboelies oftewel padvarke het ook hierdie uitkyk op die lewe. Net jammer hulle wen nie die Grand Prix nie, maar ‘n lewe in ‘n pyn, of ‘n rit lykshuis toe…!
Want – hulle beskou wetsoortredings as ‘n grap, Hulle ontaard in jaagduiwels wat hul frustrasies op ander motoriste uithaal, En hul gesindheid laat veel te wense oor.
Geskik vir Gr 4 - 7
Lengte: 4 min +
|