Klein botteltjies het groot gif (Gr4-7) (4min+)
 

Klein botteltjies het groot gif (Gr4-7) (4min+)

Produknommer A0267

Klein botteltjies het groot gif

Dames en here – Hierdie klein botteltjie het nou net mooi genoeg gehad van die groot gifbomme wat ons lewens bombardeer!

As ons nie MISGEKYK word asof ons nie bestaan nie, dan word ons allerhande BYNAME toegevoeg,

en as ons hul verkleinerende woordeskat oorleef, is hulle HOUDING dat hulle nogsteeds die reg het om ons te vertrap,

want watter macho boelie sal nou erken dat hy eintlik self ‘n niks en ‘n niemand is?!

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte 4 min +

 

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review