My kind-wees word bedreig (Gr4-7) (4min+)
Produknommer
A0262
My kind-wees word bedreig
Ek REBELLEER…!!! Ek is 10 jaar oud en het die REG om nog KIND te wees! Wat help dit ek is uitgebrand en oor die muur op 16?! Daar is net EEN uitweg: KNIP die MARIONET-TOUE en hou op om toe te laat dat grootmense JOU kinderlewe ReëL en REGEER!!!
Geskik vir Gr 4 - 7
Lengte 4 min +
|