Tieners is arm aan lewensvisie en net  maar kinders van die wind (Gr 8-12) (4min+)
 

Tieners is arm aan lewensvisie en net maar kinders van die wind (Gr 8-12) (4min+)

Produknommer A0261

Tieners is arm aan lewensvisie en net maar kinders van die wind


Dames en here – as ek om my rondkyk en ek sien die skade wat die Tornado van dwelms en drank aanrig, wat die warrelwind van doelloosheid en koersloosheid veroorsaak, en wat die mannetjiesagtige Suid-Ooster van prestasie, druk en stres vermag, dan besef ek hoekom Koos Du Plessis in sy lied:
Kinders van die wind vra: Swerwers – soekers sonder rigting?

Geskik vir Gr 8 - 12

Lengte 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review