Ouers van vandag is baba-oppassers (Gr8-12) (3 - 3.5min)
 

Ouers van vandag is baba-oppassers (Gr8-12) (3 - 3.5min)

Produknommer A0260

Ouers van vandag is baba-oppassers

Ouers – besin  asseblief voordat julle aanhou om ons soos BABAS behandel!!

Haal maar weer die paplepel uit sodat ons PRESIES weet waar die dissipline-streep getrek word!!

Dink voordat julle ons in ‘n beskermende vakuum grootmaak waar julle altyd vir ons in die bresse tree!!

En belê in ons toekoms deur erns te maak met ons opvoeding!! Dan sal julle ‘n ryk oudag hê met dividende in die gesin.


Geskik vir Gr 8 - 12

Lengte 3 - 3.5 min


    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review