Baie millennium mense lei aan armoede van die brein (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Baie millennium mense lei aan armoede van die brein (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0258

Baie millennium mense lei aan armoede van die brein


Die liewe Vader het vir elke homo sapiense ‘n VERSTAND gegee om ons lewens mee te bestuur.

Dit is tog wat ons onderskei van die diereryk.

Gebruik daardie breinlobbe om jou lewe te verryk met kennis, leer alle moontlike vaardighede aan, en kry die gesindheid van ‘n arend wat sy nes bou op hoë kranse vanwaar hy ‘n uitkyk kan hê op die wye wêreld, maar ook die goddelike hemelruim.

Geskik vir Gr 8 - 12

Lengte 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review