Woorde veroorsaak misverstande wat die lewenspad in 'n ongelukstoneel verander (Gr 4 - 7) (4min+)
 

Woorde veroorsaak misverstande wat die lewenspad in 'n ongelukstoneel verander (Gr 4 - 7) (4min+)

Produknommer A0253

Woorde veroorsaak misverstande wat die lewenspad in 'n ongelukstoneel verander

Woedende Ferrari-woorde maak ‘n mens opstandig.

Vernietigende 4x4’s vertrap jou menswees.

Die onverskillige skaatsplankryers skaats bo-oor jou siel.

En die lawaaierige knortjorre vind fout met alles en almal!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review