Vriende verander jou skoenlapper-paradys in 'n Amazone oerwoud (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Vriende verander jou skoenlapper-paradys in 'n Amazone oerwoud (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0250

Vriende verander jou skoenlapper-paradys in 'n Amazone oerwoud

Vriende is soos geld – skryf Laenen - Moeilik om te maak, en maklik om van ontslae te raak!!

Koester dus jou paradys-vriende, maar raak ontslae van die gifappels, twee-gesigte en laksmanne!!

Dan sal jy met gemak jou skoenlapper-vlerkies kan verruil vir die tiener-mallemeule!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review