|
|
Beheer sepies ons lewens? Ja (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0243
Beheer sepies ons lewens? Ja
Dames en here – Dit het tyd geword dat ons die MAG van sepies BREEK!!!
Dit verslaaf ons en beroof ons van kosbare gesinstyd.
Dit maak van ons ongesonde, onaktiewe potjierolle,
en dit stel morele verval voor as goed en reg!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|