|
|
Dit is nie veilig om met 'n fiets skool toe te ry nie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5min)
Produknommer
A0242
Dit is nie veilig om met 'n fiets skool toe te ry nie
Moenie met die lykswa se “starter” speel nie….!!
Dit beteken: moenie fiets-ry skool toe nie, want jy gaan tweede kom.
Die paaie is te gevaarlik, en jy het net een lewe!!
En die padvarke gaan jou opvreet nog voor jy by die skool aankom!!
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 1 - 1.5 min
|