Verskuif jou grense voor dit te laat is (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Verskuif jou grense voor dit te laat is (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0241

Verskuif jou grense voor dit te laat is

Dan moet jy rekenskap gee van jou grensgebiede.

Tieners is waaghalsig en trotseer die elektriese heinings.

Sommige mense bly vaashaak by die doringdraad van eensyndigheid.

Ander bou ‘n baksteenmuur en weier om ‘n aks te skuif of verander.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review