Is die mens besig om sy tyd te verspeel? Ja (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
 

Is die mens besig om sy tyd te verspeel? Ja (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)

Produknommer A0239

Is die mens besig om sy tyd te verspeel? Ja

Ons mors ons tyd om in die grafkelders van die verlede rond te krap, of ons hele lewe op droomvlugte te bou.

Die tyd is NOU en HIER! Elke sekonde van HIERDIE spesifieke dag tel.

Alles wat ek vandag doen, moet wees asof dit my laaste kans is.

Ek moet die spatsels blou lug, die vuil kinderhandjie en die seermaak-woorde hanteer asof dit my laaste handeling op aarde is...!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 2 - 2.5 min

 

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review