Ons lewe draai om die TV (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
 

Ons lewe draai om die TV (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)

Produknommer A0237

Ons lewe draai om die TV

Dit beroof ons van kosbare gesinstyd.

Dit maak dat sepies die alfa en omega in ons lewens word,

en dit maak van ons verslaafde zombies wat nie weet wat om ons aangaan nie!!

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review