Tiener-wees is 'n dans (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Tiener-wees is 'n dans (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0233

Tiener-wees is 'n dans

Maar ons pleit by julle: Sien die mens agter die bravade raak!

Help ons om die skewe passies reg te oefen, en aanvaar ons jammer-sê.

Verstaan ons nukke en grille, wanneer verlief-wees ons laat dans vir ‘n staande ovasie,

maar ons ook dwing om soms van die verhoog af te hardloop wanneer ons harte gebreek is….!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review