|
|
Ons maak berge van molshope (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0232
Ons maak berge van molshope
Veral ons tieners sukkel om oor al die onnodige Kilimanjaro’s van die lewe te kom.
Ons voorkoms is vir ons ‘n sensitiewe saak. Ons waardeer ons vriende net as hulle vir ons brùe bou, en nie landmyne plant nie!
En prestasie moet nie ‘n middel tot ‘n doel wees nie, maar die gevolg van iets waarop ons ons hart sit, en waarin ons glo!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5 min
|