|
|
Tieners kruip agter maskers weg (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0231
Tieners kruip agter maskers weg
Tieners kyk almal in die spieël, en draai hul gesig weg om ‘n fop-masker op te sit wanneer die lewe nie vir hulle handeklap nie.
Tieners word voorgesê deur hulle soufleuse nl hul maats en ouers, oor hoe hulle moet leef, dink en doen.
Tieners het talle ikone wat hulle slaafs navolg, totdat hul die verwronge “Phantom-gesig” agter die masker ontdek….
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|