|
|
Blou denim tieners het waagmoed (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0230
Blou denim tieners het waagmoed
Selfs die afvlerk-windswaels, wys van watter staal hul gemaak is en word beloon met Olimpiese medaljes.
Die val op die teerpad, die toertjies wat skeefloop, die rukwinde wat ons van koers afruk, sal altyd daar wees,
maar dit is juis ons waagmoed wat ons weer laat opstaan en weer laat probeer!
Tieners moet toegelaat word om hul vlerke te sprei en hul ouerhuise verlaat.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|