|
|
Winde van verandering waai oor tieners (Gr 8 - 12) (1 - 1.5min)
Produknommer
A0228
Winde van verandering waai oor tieners
Die oomblik wat jy jou diklens-bril opsit, besef jy dat jy al die tyd deur aardse dinge verblind is.
Skielik maak die knoppie-skrif van Braille vir jou sin.
Jy verander jou gesindheid; kyk na die lewe deur 'n bril van dankbaarheid;
en jy voel 'n verfrissende briesie van aanvaarding deur jou lewe waai..!!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 1 - 1.5 min
|