|
|
Die winde van verandering waai 'n tiener nie van koers af nie (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0227
Die winde van verandering waai 'n tiener nie van koers af nie
Natuurlik is dit slegs ‘n klein persentasie wie se vlerke geknip word.
Die res van ons se waardes is geanker in ons opvoeding.
Johannes Nortier van die Gauteng Onderwysdepartement se siening is: God het die wind gemaak en hy sal waai waar hy wil,
maar God het ook die windswael gemaak wat ‘n keuse moet maak of hy gaan toelaat dat hy van koers af geruk word, of die wind gaan gebruik om op te sweef in sy vrye vlug….
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|