|
|
Die tiener-skip is besig om te sink (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0225
Die tiener-skip is besig om te sink
Ons verdien nie om geweldadig behandel te word tussen die vier mure van ons huise nie!
Ons wil nie in die strikke van groepsdruk trap en kort paaie kies wat deur hole van selfvernietiging loop nie.
En ons raak paniekerig as ons geskree om hulp geignoreer word!
Ons menswees word deur soveel negatiewe dinge bedreig, dat ons die stormsee van die lewe nie alleen kan of wil aandurf nie..!!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|