Tieners het waagmoed nodig omdat ouers berge van molshope maak (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Tieners het waagmoed nodig omdat ouers berge van molshope maak (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0223

Tieners het waagmoed nodig omdat ouers berge van molshope maak

Hulle besef nie dat dit baie waagmoed verg om ons self-opgelegde kompleks oor ons voorkoms, gewoontes, menswees en verhoudings te oorkom nie.

Moenie verbaas wees as ons ons Nike tekkies aantrek en dit waag om die hasepad te kies nie!!

Tieners waag dit om ‘n ‘statement’ te maak, dinge agterstevoorom te doen, en uit chaos orde te probeer skep.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review