Mense is kleurblind want hul sien nie tieners se nargesigte raak nie (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Mense is kleurblind want hul sien nie tieners se nargesigte raak nie (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0222

Mense is kleurblind want hul sien nie tieners se nargesigte raak nie

Hulle sien nie die bloedrooi uitspattige klere wat ten hemele skree nie,

of die rooigehuilde oë wat ‘n storie van gekrenkte gevoelens vertel nie.

Hulle ignoreer die spierwit geskrikte gesig wat worstel met wit kapok emosies.

Hulle kyk verby die songeel Polka-kol malligheid, omdat hulle glo dit is rebelsheid.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review