Tieners kan die stormsee van die lewe oorleef (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Tieners kan die stormsee van die lewe oorleef (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0221

Tieners kan die stormsee van die lewe oorleef

Ons klou vas aan die geankerde mas wat ons waardes en normes is.

Ons gebruik die reddingsbote en –gordels tot ons beskikking, en soek vir werkbare oplossings vir ons probleme.

Ons stuur kripties SOS’e uit in die hoop dat julle ons sal raaksien, raakluister en met raad en daad sal bystaan, wanneer ons lewensskip begin kantel….

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review