|
|
Is die lewe vir 'n tiener onmoontlik? (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0220
Is die lewe vir 'n tiener onmoontlik?
In ‘n onseker wêreld lyk alles vir ‘n tiener onmoontlik.
Help ons om die ligbakens raak te sien,
soos DJ Opperman dit in sy gedig – Stormkaap – beskryf: Wees vir my - vuurtoring tee die hang….
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|