Tieners gebruik 'n kleur-palet om die lewe te beskilder (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
 

Tieners gebruik 'n kleur-palet om die lewe te beskilder (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)

Produknommer A0218

Tieners gebruik 'n kleur-palet om die lewe te beskilder

Ons weet dat die skildery nou nie eintlik ‘n Picasso of Monè-meesterstuk is nie, maar tog probeer ons ons beste.

Ware vriendskap, ‘n stabiele huisgesin, en erkenning is baie belangrik vir die harmonie op ons lewensdoek, sê Ina Breytenbach van Family Life in Johannesburg.

Dit sal die donker skakerings van seerkry en mislukking laat vervaag…..!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review