|
|
Tieners gebruik 'n kleur-palet om die lewe te beskilder (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0217
Tieners gebruik 'n kleur-palet om die lewe te beskilder
Tieners hou daarvan om te speel met verf en kwas – Veral die laggende geel sonskyndae is hul gunsteling.
Hulle hou daarvan om die groen gras anderkant die draad te verken, al lê daar partykeer bruin miskoeke rond...!
Blou depressie-dae is deel van die lewe en dan trek ons maar liewer die duvet oor ons kop.
Rooi dae sorg vir ongelooflike hoogtepunte, en swart-en-wit oomblikke maak dat ons hard daaraan werk om ons drome waar te maak.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|