Selfone het geraamtes in die kas (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Selfone het geraamtes in die kas (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0214

Selfone het geraamtes in die kas

SMS-taal verswak ons spelvermoë. Daarmee kan ons nie stry nie!!

Selfone bring ons in aanraking met die “donker onderwêreld” waar obskure siele sit en wag om die onkundiges se lewens te verwoes.

Selfone maak ons a-sosiaal en maak dat ons verleer om werklik met mekaar te kommunikeer oor sake van die hart.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review