|
|
Oupa en kleinkind se persepsie van tegnologie verskil (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0213
Oupa en kleinkind se persepsie van tegnologie verskil
Sies tog – arme oupa! Hy glo tegnologie is van die duiwel af!
Volgens hom maak die TV jou dom en lui en gee jou vierkantige oë.
‘n Selfoon gee vir oupa hoofpyn en bestraling die rekenaar val ook nie in oupa se klas nie.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5 min
|