|
|
Superuitvindsels verander in nagmerrie toestelle (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0208
Superuitvindsels verander in nagmerrie toestelle
Tegnologie is 'n wonderlike ding en maak die mens se lewe maklik, MAAR dit veroorsaak ook nagmerrie probleme.
Dit kos geld, en as jy wil bybly by die nuutste ontwikkeling, maak die resessie dit nou nie juis makliker nie.
Kommunikasie deur middel van selfone, Mxit en facebook het 'n lelike kleur gekry.
En die TV se seekatkloue is besig om ons dood te wurg...!!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|