Die mens agter die knoppie het tred  verloor met homself (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Die mens agter die knoppie het tred verloor met homself (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0206

Die mens agter die knoppie het tred  verloor met homself

En nou sit ons gesinne met die bitterbessie-realiteit van verbrokkelde verhoudings.

Ons tegnologiese wonderwêreld verdof ons sinne, sodat ons verstrik raak in onwelvoeglike kuierplekke en tydverdrywe.

Ons kruip weg agter ons Phantom-masker, sodat die mensdom nie die pyn en hartseer sal raaksien van verlore tyd en verspilde geleenthede om net MENS te wees.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review