Laat waai Meraai! Die vrou het baie verskuilde talente (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Laat waai Meraai! Die vrou het baie verskuilde talente (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0205

Laat waai Meraai! Die vrou het baie verskuilde talente

Dit beteken 'n stukkie van die man se wêreld betree.

Haar klerekas is haar trots en sy moet dit vergroot en in die mode hou ten alle koste!

Sy kan met gemak baie rolle met sukses speel.

Sy is 'n beroepsvrou van formaat, en sy weet hoe om die beursie EN broek in die huis te dra, sonder om manlief te laat terug vlug na sy grot!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review