|
|
'n Kind se posisie in die gesin bepaal sy ingebore talente (Gr 4 - 7) (4min+)
Produknommer
A0204
'n Kind se posisie in die gesin bepaal sy ingebore talente
Jou posisie in die gesin is soos 'n kaartspel: Jy word met 'n hand gedeel en daarmee moet jy speel.
Die oudstes is die Kontrole-frikkies en stel die ongeskrewe wette in die huisgesin op.
Die middelste kinders is die Aandag-soekers, want hulle voel hulle is die swartskape van die familie.
Die jongstes is die Bedorwe-brokkies wat met die goue lepel in die mond gebore word.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 4 min +
|