Ons loop die lewe plat deur verskillende talent-skoene aan te trek (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Ons loop die lewe plat deur verskillende talent-skoene aan te trek (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0203

Ons loop die lewe plat deur verskillende talent-skoene aan te trek

In-wees by die groep is iets wat ons baie goed kan doen!

Slim-Jan speel kan ons uitstekend doen, al vang slim sy baas partykeer...!!

Die verkleurmannetjie-talent kom baie handig te pas in die toneelstuk van die lewe en blindemol is die talent waarmee ons die meeste woeker.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Langte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review