|
|
'n Bril maak die verskil as dit kom by talente (Gr 4 - 7) (4min+)
Produknommer
A0202
'n Bril maak die verskil as dit kom by talente
In-wees by die groep is iets wat ons baie goed kan doen!
Slim-Jan speel kan ons uitstekend doen, al vang slim sy baas partykeer...!!
Die verkleurmannetjie-talent kom baie handig te pas in die toneelstuk van die lewe en blindemol is die talent waarmee ons die meeste woeker.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 4 min +
|