|
|
Kinders voel soos Aspoestertjie (Gr 1 - 3) (1 - 1.5min)
Produknommer
A0199
Kinders voel soos Aspoestertjie
Ek wil nie meer soos Aspoestertjie voel nie!
In plaas van 'n pragtige feëtjierok en glasskoentjies,
wil ek 'n pa hê met wie ek nie 'n afspraak hoef te maak nie,
en maatjies wat my nie soos 'n stiefsuster laat voel nie.
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 1 - 1.5 min
|