|
|
Wanneer is sport en spele suksesvol? (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0196
Wanneer is sport en spele suksesvol?
Wat is dan die GEHEIM vir suksesvolle sport?
Dat dit nie VERAFGOD moet word nie, maar van jou ‘n GEBALANSEERDE, GESONDE mens sal maak, met al jou BREINSELLE in werkende toestand!
Alleen DAN kan ek en jy WARE WENNERS wees!!!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5 min
|